Sonop gaan Bos met WeWild Africa
Written by Mireille on February 1, 2024
WeWild Africa onderneem grondverskuiwende bewaringsinisiatiewe regoor die kontinent.
In Januarie alleen het hulle die wêreld se grootste verskuiwing van aasvoëls aangepak en ‘n dringende ingryping met olifante is onderweg.
In 2023 het die organisasie onder meer binne drie dae 40 renosters by Loskopdam onthoring om hulle teen stropery te beskerm.
Dereck Milburn, ‘n direkteur van WeWild Africa, gesels met Sonop Ontbyt oor hul projekte.
Luister weer hier:
Lees meer: Dehorning 40 rhinos 72 hours
Sien ook: Sonop gaan Bos met Junior Ereveldwagters