Sonop gaan Bos met vuurwapens
Written by Mireille on October 20, 2023
Eienaars van vuurwapens is gemaan om behoorlike beplanning te doen vir wat met hul vuurwapens moet gebeur na hul afsterwe.
Nolan Naude en Marnus Prinsloo van Wildman Nelspruit sê hulle sien baie dat diegene wat agtergelaat word met ‘n tameletjie sit.
Hulle gesels met Gerhardt oor opsies.
Luister weer hier: