Sonop gaan Bos met Satara Plains
Written by Mireille on July 17, 2024
Die Kruger Untamed Satara Plains-seisoenale kamp in die Krugerwildtuin het ‘n vyfster-gradering ontvang virvolhoubaarheid tydens sy omgewings-oudit.
Dit is die eerste konsessie in die wildtuin om 100% te vermag.
Kortom beteken dit dat wanneer die kamp afgeslaan word, daar geen koolstofvoetspoor agtergelaat word nie.
Lysta Stander, mede-eienaar van die Chiefs Tented Camp, wat ‘n belanghebbende is in Kruger Untamed, gesels met Sonop Ontbyt.
Luister weer: https://iono.fm/e/1461219
Sien ook: Oud-Nellie op pad na Olimpiese Spele