Sonop gaan Bos met rehabilitasie van wildlewe

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
rehabilitasie van wildlewe wild and free

Mense het oor die algemeen ‘n onnodige geneigdheid om in te meng met die natuur en dit geld ook vir die rehabilitasie van wildlewe.
“Moenie beseerde diere voer of water gee nie, hou hulle net warm en veilig en bel ons ‘of ‘n plaaslike veearts,” sê Anneke van Schoor van Wild and Free Rehabilitasiesentrum vir wildlewe.
Sy gesels met Sonop Ontbyt.
Luister weer hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos met inheemse plante