Sonop gaan Bos saam met Toerbroers: Ep. 2

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Vir die volgende drie maande gesels die Sonop Ontbyt-span elke Woensdagoggend oor bewaringsprojekte.
Andries Hendrik Potgieter van Toerbroers gesels met Gerhardt en Andri oor renosters en hoe emosioneel dit is om hulle te onthoring – hoewel dit noodsaaklik is om hulle te red.
Luister weer hier:

Luister na vorige episodes
Sonop gaan Bos: Ep. 1