Só lyk die huismark in die Laeveld

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Rentekoerse is al etlike maande die hoogste wat dit in 11 jaar was en ekonome voorspel die Reserwebank gaan dit weer onveranderd hou wanneer die monetêre beleidskomitee vandag sy koersbesluit aankondig.

Dit het ‘n groot impak op die eiendomsmark.

Ilana Hattingh van Better Bond verduidelik hoe die huismark in die Laeveld tans daar uitsien.

Luister weer:

Sien ook: Infinite Grace-sopkombuis beplan broodnodige uitbreiding