Sluit aan by die Laeveld Voortrekkers

Die Laeveld Kommando van die Voortrekkers hou op 12 Januarie ‘n opedag en almal is welkom.

Kommando-leier Robert Strydom kuier in die ateljee saam met Michelle de Lange, Liz-Mare Anderson en Justin Homann.

Luister:

Om meer uit te vind van hierdie avontuur van leierskap kweek kontak Strydom by 082-496-1454.