Silulumanzi stel toepassing bekend
Written by Mireille on April 14, 2025
Silulumanzi het ‘n toepassing bekendgestel om dit vir kliënte makliker te maak om hul rekeninge te betaal, hul verbruik te monitor en selfs lekkasies aan te meld.
Lerato Mashua, Abdul Khan, Richmond Jele en Marck Maphori kuier in die ateljee.
Luister hier: