Sesde Ride for a Child onderweg

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Dr. André Hattingh van Pediatric Care Africa is op besoek aan die Laeveld want hy is besig met die jaarlikse Ride for a Child-motorfietsrit om fondse in te samel vir kinders wat mediese sorg benodig.

Luister hier:

Hulle het Woensdag ook by Katoen besoek afgelê waar hulle ‘n skenking van kos kon maak.

 

Sien ook: 50 jaar rekord in visier met 50 jaar reünie