Serebrale gestremdheid kan Cameron Meyer nie keer nie

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Cameron meyer

Cameron Meyer het serebrale gestremdheid.

Dit is egter nie iets wat hom terughou nie.

Boonop is so spesiaal dat die rugbyspelers van sy skool, Penryn, en Uplands by die derby verlede naweek hom ‘n speelkans gegee het, hy kon selfs ‘n drie gedruk.

Hy kuier saam met Keagan du Preez, die afrigter van Penryn se o.14 en 0.16 rugbyspanne, in die ateljee.

Luister hier:

Sien ook: Sabie vier 100 jaar bestaan met Forest Festival