SAners bring bulry na Mosambiek
Written by Mireille on August 9, 2023
Suid-Afrikaners is besig om die sport bulry na Mosambiek te neem.
Timon Petterson, ‘n Suid-Afrikaner wat in Mosambiek woon, het verlede jaar begin om rodeo’s in Mosambiek aan te bied.
Die doel is om landbou en gemeenskaplike ontwikkeling te bevorder deur bulry-toernooie.
‘n Groot kompetisie skop eersdaags, op 28 Augustus, by FACIM af. Hy gesels saam met ruiter Renaldo Pringle met die Verkas-span.
Luister weer hier:
Kyk hier: