S33K die volgende stap vir leiers in tegnologiese vooruitgang
Written by 100.5FM Nuus on July 2, 2021
CAJV het verlede Vrydag ‘n opwindende nuwe projek in Witrivier bekendgestel wat die gesig van tegnologiese vooruitgang in die land na die hoogste vlak neem.
Saam met die internasionale leiers in kunsmatige intelligensie en kubersekuriteit, Protected by Artificial Intelligence (PBAI) – is S33K ontwikkel.
CAJV se uitvoerende hoof, Peter Bishop beskryf S33K as ‘n mandjie vol truuks wat verskillende tegnologieë integreer vir beter resultate.
Luister weer hier: