100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ruggedwear: Trots Laeveld en trots Suid-Afrikaans

Written by on March 26, 2024

Wat jou behoeftes vir werksuniforms ook mag wees, Ruggedwear maak dit.

Boonop is dit Trots Laeveld en Trots Suid-Afrikaans.

Kayla Blockley en Howard Rodgerson van Ruggedwear gesels met Skedaddle oor hul wenresep vir klerevervaardiging.

Luister weer:

Sien ook: Hennie’s hartlik verwelkom in Nelspruit