Ronnie die Renoster vier 10 jaar in vermaak

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Ronnie die Renoster en sy wildbewaarder-maat, Jess, toer die land plat met hul vertoning waar hulle vir kinders sing, dans en stories vertel.
Hoewel Ronnie altyd vyf jaar oud bly, is die produksie vanjaar 10 jaar oud.
Hulle vertel hul storie vir 100.5FM.
Luister weer: