Ride for a Child skop 21 dag motorfiets toer af
Written by Mireille on February 13, 2023
Ride for a Child se groep motorfietsryers het gisteroggend uit Witrivier vertrek op ‘n 7 000 km toer deur die land om fondse in te samel wat mediese sorg en operasies vir kinders wat dit benodig moontlik sal maak.
Dr. André Hattingh van Pediatric Care Africa vertel waaroor dit gaan.
Luister weer hier: