Ride for a Child bereik halfpad-merk
Written by Mireille on February 23, 2023
Die Ride for a Child-span is al halfpad met hul 7 000 km motorfietsrit om die land.
Hulle poog om hierdie afstand binne 21 dae af te lê om geld in te samel waarmee hulle aan behoeftige kinders mediese behandeling en kos kan voorsien.
Sien ook: Ride for a child 2023 amper halfpad om die land
Dr. André Hattingh van Pediatric Care Africa gesels uit die Kaap waar hulle die halfpad-merk van hul avontuur bereik het.
Luister weer hier: