Mpumalanga het verlede jaar ‘n noemenswaardige toename in renosterstropery aangeteken met die verlies van 178 renosters – teenoor 92 in 2024.
Die meerderheid – 175 – is in die Krugerwildtuin gestroop, ‘n skerp toename van 88 in 2024.
Landwyd het renosterstropery met 16% gedaal, sê Frances Craigie van die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing.
Luister:
Foto ter illustrasie.





