Red Kaapsehoop se wildeperde

Carli Scheepers van die Kaapschehoop Conservancy sê van die 36 wildeperde wat oor is, is slegs 30 tans verantwoord voor.

Sy deel dié organisasie se planne om die wildeperd-bevolking te red.

Luister hier:

Maak hier ‘n bydrae: Kaapschehoop Conservancy, Absa-spaarrekeningnommer 9120619613, takkode 632005.