100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Polisie fnuik transitoroof met vinnige reaksie

Written by on July 1, 2024

‘n Poging om ‘n transitoroof uit te voer is Vrydagmiddag op die Mngwenya-pad in Kanyamazane buite Mbombela gefnuik, na polisielede spoedig gereageer het.

Die polisiewoordvoerder in Mpumalanga, kol. Donald Mdhluli:

Luister:

Geen kontant is gesteel nie en niemand is leed aangedoen nie. Niemand is nog aangekeer nie.

Die waarnemende polisiekommissaris, gen. maj. Zeph Mkhwanazi, sê die polisie werk onverpoosd om die aanvallers vas te trek.

Sien ook: Arrestasies van onwettige myners verwelkom


×