Luister: Penryn matrieks 2025

Penryn se Mieke Reingruber, Reneilwe Mokgotho en Lukhanyo Mlangeni het elk sewe onderskeidings in die IEB-matriekeksamen in 2025 behaal.
Die uitvoerende hoof, Mike Eissen, het hulle na die ateljee vergesel.
Luister: