Pasiënte benodig toenemend palliatiewe sorg
Written by Mireille on June 15, 2023
Dr. Chris Zungu, ‘n gesinsdokter in die Laeveld, sê ‘n toenemende aantal pasiënte benodig palliatiewe sorg.
Dit poog om die lewensgehalte van pasiënte met ongeneeslike of lewensbedreigende siektes te verbeter, die newe-effekte van ‘n siekte of behandeling te beheer, en ondersteun die naasbestaandes.
Volgens Zungu is daar altyd iets wat jy vir die pasiënt kan doen: hetsy dit met spirituele of fisieke kwessies te make het.
Dr. Chris Zungu gesels met Amanda.
Luister weer hier: