Pasgemaakte uitstappies met Sibinjala

Plaaslik, Afrikaans en tot die punt: Bly ingeskakel op 100.5FM vir Laeveld nuus.
pasgemaakte uitstappies Sibinjala

Sibinjala spesialiseer daarin om pasgemaakte uitstappies spesifiek vir mense met gestremdhede te skep.
Zandré Pelser sê hulle vergesel mense dan ook op die uitstappies en buitelugaktiwiteite wat andersins vir hulle ontoeganklik sou wees.
Sininjala fokus veral op die natuurlike biodiversiteit van Mpumalanga.
“Ons wil mense ook bewus maak van die uitdagings wat mense met gestremdhede in hul daaglikse lewens ervaar,” sê sy.
Sy gesels met Charles.
Luister weer hier:

Sien ook: Hoe om na ‘n ouer met Alzheimer se siekte om te sien