100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pappa Chef wen brons by Kulinêre Olimpiese Spele

Written by on February 23, 2024

Pieter Malan, ‘n Laeveldse chef en oud-omroeper by Radio Laeveld, het brons gewen by die gesogte IKA Kulinêre Olimpiese Spele wat onlangs in Stuttgart, Duitsland plaasgevind het.

Hy werk tans in Ghana en is op besoek aan Suid-Afrika waar sy jong gesin nog woon.

Hy het by Skedaddle in die ateljee kom inloer.

Luister weer hier:

Sien ook: Petrus Sitho veg vir boere