Ashley Erasmus (19) het gedink sy mik vir die Olimpiese Spele oor vier jaar, maar sy is verlede Vrydag in kennis gestel dat sy gekwalifiseer het vir Parys.
Die oud-Nellie en gewigstoot-spesialis het by die onlangse Afrika-atletiekkampioenskappe in Kameroen die eerste Suid-Afrikaanse vrou geword om verder as 18 m in gewigstoot aan te teken.
Met dit het sy verskeie rekords gebreek.
Sy gesels met Sonop Ontbyt oor haar prestasies, drome en doelwitte.
Luister weer:
Sien ook: Drie brande woed voort in Laeveld te midde van baie hoë brandgevaar