100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Oscars 2023: Leon van Nierop sê hoekom “Everything Everywhere” alles gewen het

Written by on March 14, 2023

“Everything Everywhere All at Once” het Sondagaand sewe Oscar-toekennings gewen.
Dit maak dit die mees bekroonde beste-rolprentwenner sedert “Slumdog Millionaire” in 2008.
Die toekennings sluit in beste rolprent, beste regisseur, beste vroulike hoofrolspeler (Michelle Yeoh), ondersteunende aktrise (Jamie Lee Curtis), en beste ondersteunende akteur (Ke Huy Quan).
Dít terwyl uitstekende rolprente soos “Tár”, “Elvis” en “The Banshees of Inisherin” met leë hande huis toe is.
Die gerekende rolprentresensent Leon van Nierop vertel hoekom “Everything Everywhere” skoonskip gemaak het.
Luister weer hier.