Werkstres, finansiële druk, persoonlike verhoudings wat nie gedy nie.
Dit alles kan ‘n mens onderkry en soms voel jy nie okei nie.
Daar is hulp, sê Lifeline Nelspruit se Annriette Slabber.
Luister hier:
Vind hulle in Hopestraat, skakel 013-755-3606 of stuur ‘n e-pos na aslabber@lifelinenst.co.za.