Adv. Andries Makata van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) is passievol oor kinder-onderhoud.
“Die proses kan frustrerend wees, maar ek is hier vir die mense van Mpumalanga,” sê hy vir die Verkas-span.
Luister weer hier:
As jy inligting benodig, klagtes het oor die proses om kinder-onderhoud te eis, of kwessies ervaar, kontak Makata by 072-948-6931 of amakata@npa.gov.za.
Sien ook: Quinton Coetzee publiseer nuwe boek