100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nuwe reëls beplan vir sekuriteit se vuurwapens

Written by on April 9, 2025

Omstrede nuwe konsepregulasies oor die besit en gebruik van vuurwapens deur die sekerheidsbedryf is verlede week gepubliseer.

Frank Swanepoel van FPS Sekuriteit verduidelik die impak wat dit op die publiek se veiligheid sal hê.

Die publiek het tot 25 April om kommentaar daaroor te lewer.

Luister:

Laat jou stem geld deur ‘n e-pos te stuur na [email protected] of hier die petisie te onderteken.