Nina Brand: Ruined Love for me

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Nina Brand

Nina Brand, oorspronklik van die Laeveld, maak opgang in die musiekbedryf.

Hoewel die voormalige leerling van Penryn College al by groot geleenthede opgetree het, het sy nou eers haar eerste enkelsnit vrygestel.

Sy gesels met Skedaddle oor “Ruined Love for Me”.

Luister hier:

Sien ook: Nuwe toltariewe van 1 Maart van krag