NHS bied môre hul eerste Blitz Skaaktoernooi aan

Hoërskool Nelspruit (NHS) bied môre hul eerste Blitz Skaaktoernooi aan.
Die skaakkapteine Franzelle Faul en Christiaan Lotter kuier in die ateljee.
Luister hier: