Leer iets nuut: Die kuns van naaldwerk
Written by Mireille on January 26, 2024
Masjiene maak nie klere nie, mense maak dit – en jy kan ook.
Surette Braack van Lowveld Sewing Academy sê jy hoef absoluut niks te weet om te begin naaldwerk doen nie – daardie onus rus op haar.
Jy is ook nooit te oud (of te jonk) om hierdie nuttige vaardigheid aan te leer nie.
Luister weer hier:
Sien ook: Opsies legio met mode en ontwerp