‘n Spanbou soos min by AIM Training
Written by Mireille on June 17, 2023
Wat ‘n oggend om te spandeer in die bekwame hande van Christo Botha by AIM Training Academy wat die 100.5FM-span die geleentheid gegee het om ‘n bietjie saam uit te hang oor die langnaweek.
Dit was voorwaar ‘n spanbou-ervaring vol verrassings.
Kyk hier: