Moving Mountains vir kankerlyers
Written by Mireille on September 16, 2021
Asof ‘n kankerdiagnose alleen nie vreesaanjaend genoeg is nie, staar kankerpasiënte gewoonlik ook ‘n finansiële berg in die gesig – hetsy hulle nie aan ‘n mediese fonds behoort nie, of hul fonds nie alle behandeling volledig dek nie.
Moving Mountains se stigter, Izelle Pretorius, het met Amanda gesels oor hoe dié organisasie kankerpasiënte prakties daarmee bystaan. Luister weer hier daarna.