Moontlike plan met oorbevolking van diere in Marloth Park
Written by Mireille on March 28, 2024
Daar is te veel diere in Marloth Park, en Nkomazi-munisipaliteit dring al vir agt jaar daarop aan dat hulle uitgeskiet moet word.
Tog is daar hoop, volgens Cindy Benson, van die Marloth Park-belastingbetalersvereniging, met die nuwe munisipale bestuurder wat insien dat daar nie in so ‘n dig geboude residensiële area geskiet mág word nie.
Inwoners wil oor die algemeen eerder die diere in boma’s vang en Lion’s Spruit toe verskuif.
Luister hier:
Sien ook: Luiperd-aanval: Man baklei kaalvuis terug – Radio Laeveld