Mode en ontwerp: Toekomsopsies is legio

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Xela college of design

Ontwerp en modeontwerp maak ongelooflke deure oop vir jong entrepreneurs.

Marilize Heyneke en Lesley Ings van Xela College of Design in Mbombela sê ‘n groot deel van die kursusse wat hulle aanbied fokus ook op die sakekant van die  kreatiewe bedryf.

Hulle gesels oor mode en styl.

Luister weer hier:

Xela college of design

Sien ook: Sonop gaan Bos met Junior Ereveldwagters