Meld aan Witrugaasvoëls wat sukkel in hittegolf

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Witrugaasvoëls

Veral Witrugaasvoëls sukkel baie tydens die hittegolf.

Kerri Wolter van Vulpro gesels met Charles oor hoe jy dit kan aanmeld as jy hulle aantref waar hulle hulp nodig het.

Luister hier:

Sien ook: Mpumalanga swem bied vakansieprogram aan