Mbombela wil jou foutiewe elektrisiteitsmeter vervang

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Huishoudings in Mbombela het slegs tot 15 Maart om aansoek te doen vir die munisipaliteit se skuldverligting-amnestieprogram.
Phumula Mathebula sê nee, dit is nié te goed om waar te wees nie en na die sperdatum gaan jy moet betaal.
Luister: