Mbombela-gholfklub se bestuurder beste in streek

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die uitvoerende beampte van Mbombela-gholfklub, Darren Plumb, was onlangs die wenner van die PGA of SA se bestuurstoekenning vir die Gauteng-Noord-streek en ding eersdaags mee om die nasionale toekenning.

Hy gesels gholf.

Luister weer:

Sien ook: Veldwagter deur buffel beseer in Krugerwildtuin