Jerry Visagie het Sondagmiddag sy vriend, Fanie Fourie, se lewe gered toe ‘n krokodil hom aangeval het.
Hulle het by ‘n privaatdam op ‘n plaas in die Snymansbult-omgewing gehengel.
Volgens hom was sy vriend nie eens naby die water nie, en het die dier hom kom haal en hom ingetrek.
Jerry vertel vir Mireille wat gebeur het. Luister weer hier.
