Mahindra 3XO beindruk die manne

Q, Gerhardt en Coenie het Vrydag en Saterdag met ‘n Mahindra 3XO die jaarlikse Klankgolf-konferensie in Pretoria bygewoon.
Hein le Roux van Mahindra Nelspruit wat die voertuig spesiaal vir ons beskikbaar gestel het, gesels met Coenie oor hoekom dié voertuig verlede jaar die SA Kar van die Jaar was.
Luister: