‘Mabuza het Zuma en Ramaphosa president gemaak’

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
David Mabuza is gister oorlede.
Hy was van 2018 tot 2023 adjunkpresident.
Hy was ook tussen 2009 en 2018 die premier van Mpumalanga.
Die joernalis, Sizwe Sama Yende, onthou sy impak en nalatenskap.
Luister weer: 

Sien ook: Huldeblyke stroom in vir David Mabuza