Luister weer: Kommer dat al hoe meer voëls geskiet word

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Anneke van Schoor is ‘n vrywilliger by Wild and Free Wildlife Rehabilitation wat beseerde wilde diere inneem, rehabiliteer en in die natuur vrylaat.
Sy sê hulle sien gedurende skoolvakansies ‘n beduidende toename in die aantal voëls met skietwonde wat so erg is dat die voëls dikwels van kant gemaak moet word.
Sy skryf dit toe aan stout kinders, vertel sy vir Ludi.