100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister: Alles oor tweepot-pensioen-fonds-stelsel in 10 minute

Written by on August 15, 2024

Die nuwe tweepotpensioenfondsstelsel tree op 1 September 2024 in werking en sal ʼn besliste impak op individue se persoonlike finansies hê.

Wat presies behels dit?

Ilse van Biljon van die Citadel-groep verduidelik hoe dit jou raak, en wat die implikasies daarvan is.

Luister weer:

Sien ook: SA sussies sing wêreld aan die brand