Lugvaartgeleentheid vir jonges onmisbaar

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Laeveldse tieners met selfs net ‘n verbygaande belangstelling in lugvaart het ‘n gulde geleentheid om op 9 Mei blootgestel te word aan dié opwindende bedryf.

Phillip Lewis, Alec Groenewald, Khanya Khoza en Divan Ferreira vertel 100.5FM alles oor die Phillip Lewis Project.

Luister hier:

Besoek www.samaa.org.za om deel te neem.