100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Lowveld Food Sock voer vier in japtrap

Written by on May 30, 2024

Barbara Kuhn het Food Socks begin gebruik met die oog om haar gesin se eie voedselrekening te verminder.

Nou versprei sy hierdie veelsydige, gerieflike, goedkoop maaltyd-opsie in die Laeveld saam met haar seun, Xavier.

Luister hier:

Sien ook: Laeveld ma pen boek oor outisme