100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Letaba-besoekers gewaarsku oor sonbesies

Written by on November 5, 2024

Die Krugerwildtuin raai besoekers aan die Letaba-ruskamp aan om gereed  te wees vir die skril gezoem van sonbesies wat tans wemel in die gebied.

Hierdie insekte se verskyning in groot getalle, hang af van temperatuur, vogtigheid en reënval.

Hulle is onskadelik, maar word aangetrek deur lig.

SANParke se woordvoerder, Ike Phaahla, raai besoekers aan om deure toe hou en stoepligte saans af te skakel:

Luister: ENG PhaahlaOnCicadas

Sien ook: Plaaslike uitnemendheid met KLCBT-toekennings gevier