Om nog ‘n taal te leer, is die grootste geskenk wat jy jouself kan gee, sê Marie-Louise Botha van Bothabile African Language Institute.
Om te illustreer dat dit moontlik is, het sy vir Mireille de Villiers ‘n les gegee in siSwati.