Leer iets nuut: Lei jou hond behoorlik op

Pront en plaaslik: Skakel in op 1005.FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Lowveld Canine Coaching

Ja, jou hond het opleiding nodig, en nee, hy is nooit te oud daarvoor nie.

Dit is volgens Hanlie Erasmus en Rika Venter van Lowveld Canine Coaching wat passievol daaroor is om hondeliefhebbers op te lei om behoorlik na hul viervoetige kinders om te sien.

Luister weer:

Sien ook: Romantiese etes op die spel vir Valentynsdag