Laeveld nuushooftrekke – Week 36 van 2023

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Laeveld nuushooftrekke 7 sep 2023

Nuushooftrekke uit die Laeveld: Gru-ongeluk eis vragmotorbestuurder se arm op die N4, vrou in Mbombela-middestad vermoor en mense aangemoedig om vooraf te bespreek vir parkeweek in die Krugerwildtuin.
Luister die nuushooftrekke uit die Laeveld vir Week 36 van 2023, op 8 September 2023, hier:

Luister verlede week se episode hier: Laeveld nuushooftrekke – Week 36 van 2023