Laeveld nuus – Week 6 van 2022

Luister plaaslike nuus op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld die week: Reeksmoordenaar gaan 150 jaar sit, Barberton DBV sluit na 36 jaar sy deure, en Steve Hofmeyr maak ‘n terugkeer na die Laeveld.
Luister die hooftrekke hier.